*Gebaseer op terugvoer vanaf kliënte uit interne opnames na diensinteraksies gedurende 2022.
15
%
AF
Hierdie voordeel kan vir jou tot 15% spaar op jou kar premie as jy meer as 1 kar omvattend by ons verseker. Hoe meer karre jy byvoeg, hoe meer spaar jy!
15
%
AF
Hierdie voordeel kan vir jou tot 15% spaar op jou kar premie as jy jou karversekering met jou huisinhoudversekering kombineer
10
%
AF
Hierdie voordeel kan vir jou tot 10% spaar op jou kar premie as jy jou karversekering met jou gebouversekering kombineer
By Virseker bied ons meer as net topklas versekering, met jou hulp gee ons terug aan die Afrikaanse gemeenskap deur die ondersteuning van onderwys, musiek en ons taal.
uitbetaal aan Afrikaanse onderrig oor die afgelope 12 jaar.
Mnr. Tolmay
Mnr. Van Deventer